Pages 1 2 3 4 5 6 7 8 - Click on a Article or Advert Below- to View.....

 

 

St Conrad's College - Brothers of Charity 

The following Primary School players who were selected to represent the KOSH cricket team.

Photo Right:

Back:
Mr Shawn Thomson (Head of Primary School), Nathan Edwards, Christopher Cleary, Mr Aden Patterson(Kosh under 12 Manager)

Front:
Devon O'Brien, Tristan Edwards, Dwayne Ratzlaff, Mbulelo Matunda 

THS pupils wrote the ABRSM 

These THS pupils wrote the ABRSM (Associated Board of the Royal Schools of Music, England) music theory exams in June, and recently received their results.

Photo Right: Back row: Alicia Penton (Gr 4) achieved 84%, Lizel van Deventer (Gr 4) 80 %, Ryan van Bosch (Gr 6) 66 %. Front row: Calvin Nel (Gr 6) achieved 69%, Dean Gerber (Gr 5) 76% and Malcolm Jacoby (Gr 6). These grade 12 pupils are the first music students of THS taking Music as a subject. 

KHS-KRIEKET BRILJANT! 

KHS het 16 Augustus sy opponente 'n behoorlike krieketles geleer toe die Eerste Span in 'n 50-beurt wedstryd 419 lopies vir 3 paaltjies geslaan het en uiteindelik met 272 lopies gewen het.  KHS se lopies teen Wesvalia kom van die kolwe van Jacques Matthee (129) Wian Lubbe (101), Rhyno van der Westhuizen (83) en CJ Ferreira (42 n.u.n. van 20 balle).  Hulle kolf die hele Wesvalia-span uit vir 147.  Kaptein Dirk van Staden (3 vir 29 in 7 beurte) was die top-bouler.  Hy is een van slegs 2 matrieks in die span. 

Ook die O/15's reken deeglik met Wesvalia af toe hulle die Wessies vir 87 lopies uithaal en hulle uiteindelik met 5 paaltjies klop. 

Die beste boulers was Herman Smith (3 paaltjies vir 25 in 7 beurte) en Justin Kotze (3 vir 29 in 10).  Ryno Pienaar (37 n.u.n. en Theuns Bruce-Smith (32) is die beste kolwers. 

Laerskool La Hoff se sportsterre! 

Landloop: 

Die landloopatlete van Laerskool La Hoff gee hierdie seisoen voorwaar die pas aan.  

Nadine Gouws (0/10) en Anneke Jansen van Vuuren (0/13), het 2 Augustus by Pukke elk 'n goue medalje losgehardloop. Op 9 Augustus by Keurhof het Nadine Gouws weer 'n 1ste plek verower en Anneke Jansen van Vuuren 'n 2de plek.  

Krieket: 

Heinrich du Plooy (0/11) en Willem Cloete (0/13) ist vir die KOSH-spanne gekies. 

Wessies wen by NW-kampioenskappe 

Hoërskool Wesvalia se landloop atlete het  16 Augustus aan die Noordwes Landloop kampioenskappe in Potchefstroom deelgeneem. Annique Burger behaal 'n eerste plek vir dogter o/15 en palm 'n goue medalje vir haar in en Launé Meyer behaal 'n tweede plek wat 'n silwer medalje vir haar beteken het.  Jaco Gouws behaal 'n vyfde plek en Dylan Cronje 'n sewende plek vir seuns o/15.

Foto: (van links na regs)

Annique Burger en Launé Meyer 

Wesvalia se kunsleerders presteer 

Twee en sewentig van Hoërskool Wesvalia se leerders het  14 Augustus aan Wilmedpark Hospitaal se seminaar oor Groepsdruk deelgeneem. Hulle moes hulle idee van Groepsdruk weergee met behulp van 'n kunswerk. 

Die Wessies se werk was van hoë staande gehalte. Tamar Strydom 'n Graad 11 leerder tree uit as wenner met Mezelle Pretorius 'n Graad 10 leerder in die tweede plek en Estie Gerber ook 'n Graad 10 leerder in die derde plek. 

Die volgende leerders het meriete sertifikate ontvang: Hanco Gerber (Gr11), DJ Steyn (Gr 11), Bianca Twilley (Gr 11), Monia-Lee Staunton (Gr 10) en Rizanne Heppell (Gr 10)

Back to Top