|
THS Awards
Malcolm Jacoby of THS was awarded the Culture Trophy for his
participation in a variety of cultural activities presented at
THS as well as outside. He was a member of the Zephyros
orchestra for 5 years and of the NW Youth Orchestra for 3. He
passed his Gr 6 and 7 Royal Schools Music Exams in piano, tuba,
violin and music theory.
Malcolm was also awarded the top award the Kola Mouton that is
awarded to a learner who has been a true ambassador for the
school This includes academics, sport, culture as well as a
positive attitude.
NASIONALE KLEURE VIR KHS-ATLETE
Twee KHS'ers en 'n derde wat tot 2007 in KHS was, is ingesluit
in die Suid-Afrikaanse Atletiekspan wat van 3 tot 12 Desember
aan die Sone 6-kompetisie deelneem.
Hulle is Tazmin Brits (tans O/17), Marion-Ann Duvenhage (tans
O/16) en J P van der Schyff (O/20).
Tazmin, die huidige Sportvrou van die Jaar van Matlosane, is
węreldwyd bekend vir haar spiesgooi-prestasies terwyl Marion-Ann
(soos Tazmin) daarop kan aanspraak maak dat sy 'n dubbele SA
atletiek-kampioen is. Marion-Ann se prestasies lę op
hekkie-gebied. J P, wat vanjaar 'n student van die Noordwes
Universiteit is, is 'n hoogspringer wat ook al verskeie male
internasionaal deelgeneem het en steeds deur mnr. Dirk Burger
van KHS afgerig word.
Die Sone 6 kampioenskappe vind in Desember in Potchefstroom
plaas. Benewens Suid-Afrika neem nog vyf lande deel in 13 kodes.
Aldrie KHS se atlete neem in die O/20 ouderdomsgroep deel. |