|
Pages
1 2
3 4
5 6
7
8 - Click on a Article or Advert Below-
to View.....
|
||
|
|
||
|
Hoërskool Wesvalia se krieketspelers het vanjaar puik presteer danksy Wesvalia se briljante Krieket Akademie. Sean Silver het in die o/19 Coke Cola provinsiale week span gespeel. Ethan Gilbert het in die o/17 MTN provinsiale week gespeel. Logun Abdool en Anton Potgieter het beide in die o/15 P.G. Bison provinsiale week gespeel. Mnr. Hennie Joubert van Hoërskool Wesvalia was ook gekies as die span bestuurder van die o/15 P.G. Bison span. Daar is al te saam vier Wessie-spelers in NW spanne opgeneem waarvan al vier seuns min of geen provinsiale krieket op Laerskool gespeel het nie wat beteken dat hul prestasie 'n direkte produk van Wesvalia se uitstaande Krieket Akademie is. |
||