Pages 1 2 3 4 5 6 7 8 - Click on a Article or Advert Below- to View.....

 

 

Wessie-krieketspeler verteenwoordig Noordwes

Vier van Hoërskool Wesvalia se krieketspelers het tydens die afgelope Desember vakansie die Noordwes in verskeie areas verteenwoordig. Anton Potgieter en Logun Abdool het in Oudtshoorn tydens die P.G. Bison week in die o/15 span toernooi gespeel. Anton het 50 geslaan vs. Kwazulu Natal op die derde dag van die toernooi.Ethan Gilbert het in Pietermaritzburg tydens die MTN week in die o/17 span toernooi gespeel. Ethan het 7/28 in 9 beurte geneem vs. die Oostelike Provinsie op die laaste dag van die toernooi. Die bekende Sean Silver het in Oos-Londen tydens die Coke-week in die o/19 toernooi gespeel waar hy die Noordwes ook soos gewoonlik puik verteenswoordig het. Wesvalia se krieket is tops danksy hul uitstekende krieketakademie. U kan die Wessies gerus in 2009 dophou, want hulle is gereed vir groot aksie.

THS LEARNER TOP IN MATLOSANA AREA

Gordon Rabey, matric learner at THS in 2009, was awarded a Certificate of Academic Achievement by Dr Mvula and Mr Motora of the Department of Education in the North West at a special function held on Saturday, in Potchefstroom. Gordon achieved an average of 92 % in Mathematics and was the top learner in this subject in the Matlosana Area (Tswelelopele Circuit).

Gordon received a bursary from Anglo Platinum and will be studying Rock Engineering at the University of Pretoria.

Back to Top