|
YOURCLASSIFIEDS
1995 Mercedes Benz 220 Elegance, Wit R 29 000 Skakel Aubrey 082
926 5245
Web / Graphic Designer post available to start A.S.A.P Must have
experience in Coral Draw and Joomla (essential).Must be able to
work under pressure and to deadline. Email C.V. to news@yourcity.co.za
or fax to 088-918 468 8883 with reference Web Designer.
Marketers Needed
Good commission structure. Must have own car and cellphone.
Email CV to news@yourcity.co.za
Or fax to 088 018 46 88 883
DISTRIBUTION: Supervised teams distribute flyers,
newspapers,brochures almost anything almost anywhere in the
North-West Province. Flyers, newspapers etc. are handed out
postbox to postbox and also at robots the choice is yours!
Should you require distribution please contact Wayne @ 082 563
7576. REMEMBER, more flyers out ……..more business in!
Designer Door: Ons spesaliseer in houtdeure en houtraamvensters.
Skakel ons gerus
Vir enige houwerk. Uitstekende diens. Tony 082 4922 505.
HUISE
Baie netjiese 3 slaapkamer, enkel badkamer met dubbel motorhuis
in Adamayview, Baie naby aan Goudkop Laerskool. Baie sentraal
gelee.
Prys R550 000.00. Swembad en ingeboude braai.
Skakel Thea 083 403 5454
KOOP DIREK VAN KOPER;
Baie netjiese voltitel 2 slaapkamer meenthuis met ''n klein
tuintjie in klein kompleks. Prys R450 000.00
Skakel Thea 083 403 5453
WORSHONDJIES TE KOOP
1 x Reun En 1 x tefie nog beskikbaar. Skakel yourcity by 018 468
8883
TROETELDIERE
SPCA Stilfontein Weekly: 09:00- 15:00. Saturdays 09:00 - 11:00
Tel: 018 484 3727. Cell. 073 2046 128 a/h Boarding Facilities
available. We cater for all your pets needs. Birds, Dipping
available at R10 per dog.
SPCA/DBV Klerksdorp.
Ma-Vr. 08:00- 16:00 Saterdae 08:00- 11:00. Sondae en vakansiedae
sal DBV gesluit wees.
Tel: 018 469 2885. Noodnr: 079 493 7043. Bied losies vir
troeteldiere oor naweke, ten alle tye. Hondekos ook beskikbaar
te koop. Dip ook diere ny ons.
DA Skenk
Rolstoel aan Evanna Tehuis
Die DA het op 30 Maart 'n rolstoel aan Evanna Tehuis vir
Bejaardes in Hartbeesfontein oorhandig. Rolstoele word deur die
DA aan verdienstelike gevalle geskenk en in Evanna se geval het
die rolstoel aan tannie Elise Neethling gegaan.
Die stoel bly die eiendom van die Tehuis maar is spesifiek vir
die gebruik van tannie Elise. Chris Hattingh, Provinsiale Leier
van die DA het die oorhandiging gedoen.
Maritha Coetzee, DA Raadslid Hartbeesfontein, het ʼn commode aan
die tehuis geskenk en daag die inwoners van Hartbeesfontein uit
om dieselfde te doen. Evanna het 20 commodes nodig. Daar is
reeds drie skenkings gemaak nadat die publiek van die uitdaging
gehoor het.
Oom Daantjie Kirstein, Suster Jeanette Steenkamp en Oom Jacob
Coetzee het elkeen 'n commode geskenk.
Die commodes is beskikbaar by die Ortopediese Sentrum in
Klerksdorp teen R570-00 elk. Dit is nie baie om te betaal om die
lewe van ons oumense makliker te maak nie en daar is baie
inwoners wat dit kan bekostig.
Dit was ook die 80ste verjaarsdag van Oom Paul Vermaas. Die DA
het hom verras met 'n pak biltong en gelukwense.
Jak 1:27 Dames Tee
Jakobus 1vers 27 Hulpfonds is ʼn nie winsgewende maatskappy met
die spesifieke doel om hulp te verleen aan die weduwee en wees.
Hennie van Vreden staan in die bediening en sy passie is die
uitbreiding van God se koninkryk deur aanbieding van onder meer
manne en kinderkampe, uitreike en geestelike opheffing van
mense.
In 2007 was Hennie betrokke by ʼn Global Challenge Uitreik regoor
die wêreld en was Indië een van die lande waar hy gaan dien en
die geleentheid gehad het om die evangelie te verkondig. Dit was
eers met sy terugkeer na Suid-Afrika dat hy besef het Indië is
op sy hart gelê.
Indië het ʼn totaal van 1.2 biljoen mense met 40 miljoen
straatkinders. Emmanuel Ministries is ʼn christelike organisasie
met 156 kinderhuise oor die land wat duisende kinders versorg en
ʼn christelike opvoeding gee. Die kinderhuise word nie deur die
staat gefundeer nie. Hulle staan onder vervolging en alle
finansiële hulp van buite word deur die staat onderdruk deurdat
hul bankrekeninge gevries is.
Deur die kinders in die kinderhuise by te staan en te ondersteun
met die agter-grond en opvoeding aan hulle gegee, glo ons kan
ons ʼn bydrae lewer in die verkondiging van die goeie nuus in die
land. Christen Indiërs het die voordeel van toegang tot die
algemene Hindoe Indiër wat ʼn sendeling jare neem om by uit te
kom.
Ons wil Dwarka kinderhuis met sy tans 200+ kinders ondersteun
deur hulle te voorsien van : kos, industriele dakwaaiers, ʼn
industriele wasmasjien, ʼn gasstoof en ʼn motorfiets aan een van
die pastore.
Mag die saad deur jou gesaai honderdvoudig terugkeer. |