|
RAINY DAYS FOR THS
The rain did little to curb the enthusiasm of the learners of
THS on 26 January.
In spite of a wet and muddy field, THS learners continued to
participate in the annual Inter-house while the crowd egged them
on.
Many more learners were involved in the athletics this year than
in previous years; a sure sign that something positive is
brewing amongst the learners.
Back to Top
Wessie-krieketspeler
maak naam
Ethan Gilbert, een van Hoërskool Wesvalia se krieketspelers in
verkies tot die Lions Franchise o/18 Cubs span wat vanaf 2
Januarie tot 6 Januarie in Stellenbosch gespeel het.
Back to Top
Wessie-Atlete is TOPS
Hoërskool Wesvalia se atlete het op 26 Januarie 2010 by die
Harry Oppenheimer aan die jaarlikse Interhuis deelgeneem.
Die Wessies het soos in die verlede gewys hoe dinge gedoen word
en dat hul meer as gereed is vir die komende Interhoër.
Vanjaar se junior Victrix Ludorum is Hermioné Kruger en die
senior Victrix Ludorum is Liezl Hechter.
Die junior Victor Ludorum is LJ Basson en die senior Victor
Ludorum is Molliere Duffue.
Wesvalia se Top 20 atlete is:
Molliere Daffue met 861 punte vir 100m seuns o/16, Christo
Krause met 781 punte vir hoogspring seuns o/16, Christiaan van
Eeden met 765 punte vir 200m seuns o/16, Reihner de Meyer met
733 punte vir 200m seuns o/16, Liezl Hechter met 731 punte vir
100m dogters o/16, Pieter Strydom met 720 punte vir 200m seuns
o/17, Edmund Hilder met 709 punte vir 200m seuns o/16, Isabel
Faul met 704 punte vir 200m dogters o/14, LJ Basson met 689
punte vir hoogspring seusn o/15, Salome van Heerden met 688
punte vir hoogspring dogters o/17, Hermione Kruger met 683 punte
vir 100m dogters o/15, Petrus Coetzee met 678 punte vir 100m
seuns o/19, Dawie Swanepoel met 673 vir 200m seuns o/14,
Zabastian de Jager met 662 punte vir 100m seuns o/19, Jacques
Smit met 655 punte vir 800m seuns o/16, Paul-Phillip Fick met
639 punte vir 100m seuns o/19, Celiska Krause met 615 punte vir
200m dogters o/14, Marizanne Oosthuizen met 607 punte vir 100m
dogters o/19, Johlene Koch met 600 punte vir hoogspring dogters
o/16 en Eugene Pettit met 571 punte vir 100m seuns o/19. |