|
Laerskool Goudkop by
Rugbyweek
Die O/11A Rugbyspan neem deel aan 'n rugbyweek vanaf 29 - 31
Maart by Laerskool President Pretorius in Potchefstroom. Hulle
is naaswenners van die week.
Foto bo:
Voor v.l.n.r : Jean Stimie, A.J. Weideman, Andries Swart,
Jonathan Pearse, Ewald Strydom, Kruger Langenhoven, Uli
Kasselman (kaptein) Divan Mienie (O/kaptein), Arno Visagie,
Marné van Zyl, Dirk-Hendrik Kotze, Marnus Swart, Victor Maree,
Taro la Grange
Agter v.l.n.r : Mnr. Marius van der Mescht (Borg Hi-Fi
Corporation) Ruan van Rensburg, Renco van Huyssteen, Alfred
Louw, Adriaan Roestoff, Jaco Fourie, mnr. André Ouwencamp (Afrigter)
Die O/13A rugbyspan neem vanaf 29 - 31 Maart deel aan 'n
rugbyweek by Laerskool President Pretorius in Potchefstroom. 12
Skole neem deel aan hierdie week.
Hierdie span tree as wenners uit die stryd. Hulle speel 5
wedstryde en wen almal.
Foto Bo:
Voor v.l.n.r. : Charl van der Merwe (o/kaptein) Marco-Louis van
den Berg (Kaptein) P. Potgieter, J.P. Wallis, J. Jacobs, M. Nel,
G.D. Bouwer, M. Linde, M. de Villiers
Middel : R. van Niekerk, R. Goussard, A. Meiring, M. Viljoen, J.
Muller, E. van Zyl, W. Gouveia
Agter : P. Barlow-Jones, B. Nel. E. Wiese, L. Steenkamp, J.
Swanepoel, mnr. A. le Grange (Afrigter) mnr. Marius van der
Mescht (Borg Hi-Fi Corporation). Afwesig : J. Pretorius en C.
van der Schyff |