Pages 1 2 3 4 5 6 7 8 - Click on a Article or Advert Below- to View.....

 

 

GOUDKOP SLAGHUIS DOEN DIT WEER, 5 JAAR IN ‘N RY!

Op 26 September 1986 het Goudkop Slaghuis hulle deure geopen met 5 personeellede.

In 24 jaar het hulle gegroei tot een van die gewildste en grootste slaghuise in Noord-Wes met 33 personeellede.

Die Suid-Afrikaanse voerkraal vereniging het 5 jaar gelede besluit om al die slaghuise in die land erkenning te gee vir hulle harde werk.

Op 28 April 2010 is ‘n Platinum toekenning weereens aan Goudkop Slaghuis oorhandig en spog hulle dus nou met die 5de een op hulle muur.

Meer op bladsy 3.

 

Back to Top