|
|
|
|
The two-day water wings & wheels festival from the 18 -19 October will be held at Water Paradise Klerksdorp Dam. Senior officials from the Department of Transport and Community Safety will be hosted by Rio Casino. The main sponsors of the day are Electro & Hydraulic Projects, Rio Casino, Kwikfit, AngloGold Ashanti, Bosal and Yourcity. The event will be wet, wild and wonderful as described by one of the organizers. She also mentioned that companies who booked stands at the event will be participating in a wheelbarrow race with great prizes to be won and this will be one of the funniest highlights of the weekend. The annual event featuring hardbottom racing, rubberducks, 4x4 tracks, quads, jumping castles, North West eagles skydivers, helicopter rides and loads, loads more will be an event to remember. The event will also be aired on Supersport so get there and support them with this great cause to benefit the underprivileged children and elderly people in the Kosh area. All funds raised by donations and entry or activity fees will be donated to organizations in the Kosh area. Tickets will be sold at the entrance: R10 Adults and R5 for children. Gates open at 08:00. Name: Tonie van Wyk Star Sign: Leeu Birthday: 29 Julie 1953 Occupation: Skoolhoof Laerskool Meiringspark When i look into the mirror every morning i think: 'n Nuwe dag met nuwe uitdagings / die grys hare word baie. My favourite people in the world are: My vrou, anelia en my 2 kinders annemie (16) en anton (13) My favourite quote is: Wees positief!!!! Vakansietyd makes me laugh. The greatest lesson life has taught me so far is: Gebruik elke geleentheid ten volle I'll do almost anything for: Om goeie gesondheid vir solank as moontlik te geniet. When i get stressed i am most likely to throw my: selfoon out a window. I want my tombstone to read:.. Hy het sy deel gedoen, gun hom sy rus! I wouldn't mind being stuck in an elevator with: Jake White (sal graag al die stories wil hoor) In three words i am: Vriendelik, gemaklik, positief. If i had a million rand to spare i would: Al my skuld betaal het en die res gevra het om nog 'n maand vas te byt. I live in orkney because: Hier groot geword, en dit is 'n rustigedorp. The first thing i would save from a house fire is: My gesin!!! My nickname is: Het nie een wat ek van weet nie. I love my job because: … Kan 'n verskil in kinders, kollegas en ouers se lewens maak. Die onderwys is nie een dag dieselfde nie. Evanna Care Centre enjoyed Suncity With a push and a shove, lips newly polished and hair specially done, the dear folk of Evanna Care Centre boarded a special top of the range Vaal Maseru Luxury bus - next stop Sun City. Gerhard en Louisa Bezuidenhout attended to all their breakfast needs while they watched and sang along to a Steve Hofmeyer DVD on route. Marietha Coetzee kept everyone hydrated during the trip and also organised that one of Hartbeesfontein primary school children confined to a wheelchair got to see the show. The staff at Sun City was tremendous and had a special air-conditioned lounge for Evanna so that they could have their lunch in comfort while they waited for the doors to open. Esmé Gerber, the Matron and the Evanna "Team" had a blast and were mesmerised by the show but that's not all, they were treated to some tasty take-aways in Rustenburg on the way home. Freda de Klerk was instrumental in organisation the complimentary tickets from Huisgenoot as well as the sponsored bus and Take-aways by Le Danze. Kranslegging by Irene Konsentrasie Kampkerkhof Verskeie organisasies is vanjaar by die Kranslegging by Irene Konsentrasie Kampkerkhof verteenwoordig.Die seremonie vind elke jaar met sonsopkoms op die Sondag naaste aan 10 Oktober plaas. Dr. Isak Burger, president van die AGS van Suid-Afrika het vanjaar as prediker opgetree.In die huldigingsprogram het dr. Dione Prinsloo d.m.v. voordrag- en tablo, die klem laat val op die verhale van Chris Erasmus, Anna Booysen, Henrietta Armstrong, Johanna Brandt en ene Gysbert, wie se wedervaringe in die konsentrasiekamp, tydens die kranslegging-seremonie oorvertel is. Kranse is daarna op van die bykans 1149 grafte van vrouens en kinders gelê wat as stille getuienis dien van die tragedie wat hom tydens die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) hier afgespeel het. Gedurende die afgelope Oktober vakansie het die Graad 11 Landbouwetenskapleerders van KHS 'n praktiese kunsmatige inseminasie kursus [KI] by die Landbousentrum in Potchefstroom deurloop. Aangesien diere reproduksie en dan spesifiek geslagsfisiologie, kunsmatige inseminasie (KI), dragtigheid, kalwing ens. deel vorm van die Landbouwetenskap vakinhoud, het die gedagte ontstaan om die leerders ook prakties hierin te onderrig en sodoende 'n nuwe tegniek en vaardigheid aan hulle te leer. Die waarde van so 'n kursus lê daarin dat dit die teorie in die praktyk vergestald. Leerders leer nie net dié vaardigheid aan nie maar ook ander praktiese aspekte soos die hantering van diere, die observasie vir siektes, bronstigheid, gedrags- en groepsdinamika van diere. Hulle raak ook vertroud met van die fisiese bouvorm - en vrugbaarheidsfoute en tekorte om maar 'n paar te noem. Hierdie praktiese geleentheid is dan ook inpas met die nuwe Uitkomsgebaseerde Onderwysstelsel (UGO) wat poog om meer beroepsgerig en ''hands on'' te wees. Leerders kry dus die geleentheid om tegnieke en vaardighede eerstehands en in die praktyk aan te leer en te bemeester eerder as om net teoretiese kennis in die klaskamer te versamel. Van verdere belang is die feit dat die leerders na suksesvolle voltooiing van die kursus 'n sertifikaat ontvang wat deur die Departement van Landbou onderskryf word. Hierdie leerders kan dus reeds in Graad 11 begin met die saamstel van 'n CV. In die lig van die groot sukses van hierdie kursus is daar besluit om die KI kursus vanaf 2009, jaarliks vir die graad 11 Landbouwetenskap-leerders aantebied. Dit sal dan deel van die Landbouwetenskap kurrikulum, vakinhoud en jaarprogram vorm. ''ONS VIR JOU'' 'N GROOT SUKSES. Die ''Ons vir Jou''-produksie in die Staatsteater van Pretoria was so 'n groot sukses dat daar nie net vanoor die hele land versoeke tot verlenging van die speelvak was nie, maar ook vanuit Engeland, Australie en Nieu-Zeeland. Meer as 25 duisend mense het die produksie wat van 12 September tot 12 Oktober op die planke was, gesien. Meer as tweeduisend bejaardes, skoliere en voortrekkerspanne kon danksy 'n vergunning aan ATKV Centurion, die produksie as groepe bywoon. Die uiters gewilde en suksesvolle produksie oor die Anglo Boereoorlog, is 'n unieke kombinasie van verskeie verhooggenres soos die blyspel, drama en musiekspel. Die een oomblik lag jy, dan wil jy huil en nog elke keer het die volgepakte teater met trots staande toejuiging vir briljante spel en sang, uiters effektiewe dekor en regie gegee. Die produksie is volgende jaar terug op die planke en word dan ook in van die ander provinsies herhaal. Twee kultuurleiers was tydens die 22ste en laaste aanbieding op 12 Oktober daar om die akteurs/ Sangers geluk te wens met hul puik vertoning. KHS O15's deur na Superliga Krieket Finaal KHS se O/15A Krieketspan het11 Oktober in die semi-finaal teen Hoërskool Lichtenburg gespeel en met 69 lopies gewen. KHS wen die loot en besluit om eerste te kolf. Hulle slaan 234 vir 9 in die toegelate 50 beurte. Die beste kolwer was Adriaan J van Rensburg. Hy speel 'n ware kapteinsbeurt en slaan 87 lopies. Renier Ferreira slaan 25 en Theuns Bruce-Smith 22. Beste Kolwers: Adriaan J van Rensburg - 87, Renier Ferreira - 25 en Theuns Bruce Smit - 22 Lichtenburg kolf daarna en word uitgeboul vir 165 in die 34ste beurt. KHS se beste boulers was: Herman Smith - (4 vir 41 in 10 beurte), Marcus Fourie - (4 vir 38 in 7 beurte) en Adriaan J van Rensburg - (3 vir 40 in 16 beurte) KHS speel volgende naweek teen Hoërskool Rustenburg om die Noordwes beker.
|
| ||||||||||||||||||
|
|
||||||||||||||||||||
|
|
||||||||||||||||||||
|
|
||||||||||||||||||||
|
||||||||||||||||||||
We hope you have enjoyed receiving this
message. However, if you would rather not receive future e-mails of this sort
from Yourcity.co.za, please visit the
Unsubscribe Page.
This information is copyrighted and property of
Yourcity.co.za